Lodge Laske Nakke
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dullstroom Road (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lodge Laske Nakke is in Lydenburg geleë en bied verskeie verblyf-opsies.
Al die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale en rook is verbode. Die selfsorg-chalets het al die basiese toebehore soos 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die ander eenhede het slegs 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kampstaanplekke het elektriese kragpunte. Gaste moet hul eie kamp-passtuk voorsien. Waterkrane is ook beskikbaar. Daar is 'n lapa en 2 swembaddens wat gedeel word met ander gaste.
Konferensiegeriewe is ook beskikbaar. Daar is verskeie opsies, van die groot saal met plek vir 300 afgevaardigdes tot 'n kleiner konferensiekamer. Al die kamers het dataprojektors, skerms en witborde. Daar is verskillende pakkette rakende tyd en spyseniering.
Die klassieke saal is geskik vir troues. Kontak gerus die venue-bestuurder om die verskillende pakkette te bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dullstroom Road (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Lodge Laske Nakke het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dullstroom Road (R540), Lydenburg, 1120, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang