SAW Self-Catering
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keal Road, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
SAW bied selfsorg-eenhede en is in Sydenham, Durban geleë. Die lodge is ideaal geleë binne 8 km vanaf Durban Harbour, uShaka Marine World, Durban CBD, en die strand.
Verblyf word gebied in 1-slaapkamer-eenhede wat 2 gaste kan akkommodeer, 2-slaapkamer-eenhede wat 6 gaste kan akkommodeer, en 3-slaapkamer-eenhede wat ook 6 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid, behalwe bachelor-eenhede, het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof, asook 'n sitarea.
Die lodge bied ook gratis WiFi, DStv, lugversorging en veilige parkeerplek vir motors.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Keal Road, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
- Gaste dink SAW Self-Catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keal Road, Sydenham, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang