Lodge Star of Africa No. 61
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Reid Street, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lodge Star of Africa No. 61 is 'n lieflike gastehuis in Jagersfontein wat gemaklike akkommodasie bied. Hierdie gastehuis is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word aangebied in 2 kamers wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.
Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gratis ontbyt kan elke oggend op die perseel geniet word, wat vrugte en sap insluit.
Gaste het toegang tot 'n balkon, 'n tuin en privaat, veilige parkering. Die gastehuis het ook 'n kroeg op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Letitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Reid Street, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 2 Reid Street, Jagersfontein, 9974, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang