Successfully reported
+21

Lodgeon91

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Koeberg Road, Brooklyn, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lodgeon91 is in Brooklyn, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale plek vir paartjies, of sakereisigers of alleenreisigers wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.

Die eiendom bied 'n 24-uur-onthaal asook gratis WiFi. Gaste het die keuse van 10 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer.

Alle gaste deel 'n yskas en mikrogolf, en die slaapkamers het 'n TV vir gaste se vermaak.

Die eiendom is gerieflik geleë 3 km vanaf Milnerton Beach, 9,3 km vanaf die V&A Waterfront, en Kaapstad Internasionale Lughawe is 17 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

1.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.2/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 91 Koeberg Road, Brooklyn, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Koeberg Road, Brooklyn, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf76b75f14426371cb0a504042e74d330a315ea0ef051bd31ff296f373082f8010f0e76348de670ff5a23ad9bdc7b055b1e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 91 Koeberg Road Brooklyn 7405 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9113356 18.4836756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang