Successfully reported

Loerie Escape

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ignis M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Just amazing. It was just amazing and so well kept. I will really go back to this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker lekker gebly, dankie. Hierdie huis is 'n huis weg van jou eie huis. Baie gerieflik met alles wat jy nodig het en alles is duursaam en netjies. Die huis is elke dag skoon gemaak. Ons kan regtig hierdie huis aanbeveel. Ons het 'n sms voor die tyd gekry om te sê ons moet lekker bly, en na die tyd om dankie te sê vir ons ondersteuning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

3 dae van vol God se genade liefde wat stroom van natuur en hoe geseënd ons is. Woorde is min, alles was so perfect en lekker, daar is niks kort nie, alles is daar wat jy nodig het, dis mooi, skoon en dis 'n vreeslike mooi plek. Diens is excellent, ek gaan weer met groot liefde na Loerie toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmar K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

'n Stukkie paradys! Ons het vreeslik lekker gebly, kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Spesiale verblyf wat baie fyn beplan is. Werklik 'n besonderse plek. Minimum nodig om te reis want al die diere wat om huis beweeg. Die voëls en nagapie het verder daartoe bygedra. Toerusting en fasiliteit is uiters fyn beplan wat jou verblyf huislik maak. Die personeel is vriendelik, behulpsaam en uitstekend opgelei. Perseel word elke dag netjies en skoon gehou. Die kuierplekke voor en agter maak jou kuier baie spesiaal. Ontbyt op die voorstoep saam die diere en agtermiddag lekker by die swembad kuier en diere wat daar loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmeree H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Natuur en verblyf op sy beste. Die huis is netjies, modern en toegerus met alle benodighede. Hulle het ook voorsiening gemaak vir verskeie bordspeletjies en 'n gemaklike vermaaklikheidsarea om jou dag te geniet by die huis terwyl jy die natuur en diere beweging geniet om die huis. Dit is verseker een van die beste plekke wat ons gesin al in gebly het in Marlothpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno B
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

The best and most beautiful place I have ever stayed at. I will be back for many more times. This was an unforgettable experience. This place is wow, it is something that words cannot describe. Photos do not even do it justice. It's a place that I will visit over and over again. Next time I will most certainly book a week instead of 3 days. If you consider staying here, you will not make a mistake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janda
Loerie Escape
Wow Ryno. Thank you so much for the amazing feedback on your stay. We are so happy that everything was perfect for you and your family. We do hope to host you again soon. Travel and stay safe. Regards, Janda

Jade H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

It was the best holiday of my life. Loerie Escape never disappoints us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Dit was baie lekker en die plek is fantasties. Die plekkie is baie mooi, netjies en uitgerus met alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janda
Loerie Escape
Baie dankie Heinrich, dit was voorwaar 'n plesier om ons huisie in die bos met julle te deel! Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom! Groete, Janda

Danya J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2021

Heerlike kuier met wilde kuiergaste! Ons het 3 aande in Loerie Escape spandeer. Alhoewel die bos maar vaal was, was alles omtrent die huis en sy erf netjies, goed ingerig en die swembad en kuierplekke te heerlik. Die grootste bederf was die kuiergaste - zebra's, kudu's, vlakvarke, mongooses, menigte ander bokkies en selfs 'n blouwildebees het kom inloer! Ons sal Loerie Escape vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janda
Loerie Escape
Baie dankie Danya, Ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Andre & Janda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 718 Porcupine Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2353473a10f912e00f24308390c9bc9f3f5fb4bcd9f5345d58d0ccaaabec2ab2946203b5709b1911e2e1bb240fadda13488a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 718 Porcupine Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.36094 31.76005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang