Loerie Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 329 Albert Adamson Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Loerie Gastehuis bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buitewyk van Pretoria. Dié stad, wat as as gevolg van die ligpers Jakarandabome wat die strate vol staan as die Jakarandastad bekendstaan, spog met 'n hele rits natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as noemenswaardige geboue en museums wat definitief 'n besoek werd is.
Verblyf word in 4 slaapkamers aangebied. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang, kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n paar slaapkamers het ook lugversorging, 'n TV met DStv en toegang tot WiFi.
Gaste kan lekker in die swembad afkoel of in die tuin ontspan. Die huis maak van sonkrag vir die verhitting van water, energiebesparende gloeilampe en organiese kompos gebruik as deel van 'n inisiatief om omgewingsvriendelik te wees. Gaste moet asseblief alle toebehore en toestelle afskakel wanneer dit nie gebruik word nie.
Pretoria spog met 'n hele klomp doendinge, soos perdry-roetes by die Voortrekker Monument, wildkyk by Premier Gamer Reserve en tandem-vryval by die Pretoria Vryvalklub. Die huis is sentraal naby hospitale, skole en hoofweë geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jan-Hendrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 329 Albert Adamson Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
- Gaste dink Loerie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 329 Albert Adamson Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang