Successfully reported

LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation

Standaard Gesinskamer - Slaapplek vir 4 - Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R 1 466
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die leefarea het ook 2 stoele en 'n koffietafel, platskerm-TV met Netflix, 'n eetarea en 'n lessenaar. Die badkamer het slegs 'n stort en die kombuis is met 'n yskas, klein stoof, broodrooster, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Voor die eenheid is daar 'n stoep met 'n groot houttafel, -bank en sambreel. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Eenheid 3 en die Boomhuis bied elk slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek voorsien word om 'n derde persoon of kind te akkommodeer.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Gratis WiFi, Netflix en een toegekende parkeerplek per eenheid is ingesluit.

Gaste wat toegang tot bykomende TV-kanale wil hê, is welkom om hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder saam te bring.

Geen maaltye word voorsien nie.

Swemhanddoeke is nie ingesluit nie.

'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar.

Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie.

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Gesinskamer - Slaapplek vir 4 - Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 1 729
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n koningingrootte-bed in die oopplan-leefarea. Die leefarea het ook 'n bank, platskerm-TV met Netflix, eetarea en 'n lessenaar. Die badkamer het slegs 'n stort en die kombuis is met 'n yskas, klein stoof, broodrooster, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die agterdeur lei na 'n braai-area. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Eenheid 3 en die Boomhuis bied elk slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek voorsien word om 'n derde persoon of kind te akkommodeer.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Gratis WiFi, Netflix en een toegekende parkeerplek per eenheid is ingesluit.

Gaste wat toegang tot bykomende TV-kanale wil hê, is welkom om hul eie PVR-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheerder saam te bring.

Geen maaltye word voorsien nie.

Swemhanddoeke is nie ingesluit nie.

'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste op die perseel beskikbaar.

Rook is nie binne die eenhede toegelaat nie.

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 466
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep No.5, On the R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a85b981e192a3c36923b62036c5501b8ef70b0cc0aab002e2785c6f8b3ff3f90e5170713d0b766e74204bb7e56d17373fa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 466 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 Loerieroep No.5 On the R957, Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.433106356659 30.902794897556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang