Loeries Nest Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Loeries Nest Gastehuis is geleë in 'n veilige, aantreklike en verwelkomende residensiële voorstad in die noordweste van Johannesburg. Ons bied 'n bekoorlike en huislike atmosfeer, met maklike toegang tot Clearwater Mall, Silverstar Casino, botaniese tuine, hospitale soos Wilgeheuwel, Flora Hospitaal, Lanseria Lughawe en baie kantoorparke in die omgewing.
Verblyf bestaan uit 4 kamers, elk geskik vir tot 2 persone. Elke kamer het 'n TV met DStv en 'n en suite-badkamer. Een kamer het kombuisgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit in 'n pragtige tuin waarin gaste kan ontspan. Daar is ook 'n plonspoel en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Berna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Loeries Nest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 983 Thunder Ave, 5 Loerie Glen, Little Falls, Roodepoort, 1724, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang