Successfully reported
+48

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 19 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is in die bekoorlike dorpie Loeriesfontein in die Karoo geleë.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers met basiese selfsorggeriewe. 3 slaapkamers is toegerus met 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamers is toegerus met 'n TV, DStv, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en parkeerplek van die straat af in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Fred Turner Windmill Museum en The Quiver Tree Forest in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loeriesfontein Windpomp Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 19 Main Road, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABaur8M4svzY2ujQ2xQydJjDlFmSHIud5NrSQ07lNPmXris8XGR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 19 Main Road Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.951612 19.441531
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang