Successfully reported
+19

Loewenhoof 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Street, Lowenhof, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Loewenhoof 7 is sentraal geleë in Swakopmund, naby die ikoniese Jetty, The Tug, die Mole, en 'n verskeidenheid winkels en restaurante, en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat teen mekaar vasgedruk is en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n tweeplaatstoof induksiestoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n knus balkon met sitplek en lieflike uitsigte oor die omliggende area.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 94

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Strand Street, Lowenhof, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Street, Lowenhof, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f2e26453a06e84499992ff0b7788732fe970a718d52e0b6b755896f0d63bc527c0683fae112fcb188f1805f2d468ba94e82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense Strand Street Lowenhof Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.678013 14.523113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang