Successfully reported

Log Cabin 3 @ Arends Rus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kyle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, restful and cozy. It was amazing. Nic and Sonia are amazing hosts, and we had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Kyle - Thank you for your support and warm report - much appreciated!

Trudi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gerieflik, pragtige uitsig en vriendelike gashere. Ons kuier was baie aangenaam. Alles wat ons benodig het, was daar. Ons gashere het uit hul pad gegaan om ons kuier aangenaam te maak. Rustig en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Trudi - baie dankie vir julle ondersteuning en mooi resensie - dit word opreg waardeer!

Wesley C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantastic breathtaking views, peace and tranquility. Our hosts at Arends Rus were amazing and always willing to help. This place is a true gem and the views are spectacular. There is even a pool after a hot day and an outside shower. Definitely worth the visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Wesley - thank you for your support and nice review - much appreciated! You're always welcome back!

Beltha N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beste naweek wegbreek in jare! Ons was aangenaam verras, want die Arendsrus is soveel mooier as wat die foto's wys. Nic was so vriendelik en behulpsaam, ons het dadelik tuis gevoel. Ons verblyf was wonderlik! Baie dankie vir 'n onvergeetlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Beltha - dit verskaf groot tevredenheid indien ons gaste dit by Arends Rus geniet. Dankie vir julle besoek en mooi resensie - waardeer! Julle is altyd welkom hier!

Hendrik B
1 nag
5.0
Feb 2025

Buiten die bewegingsbeperking het ons heerlik gekuier. Sal dit aanbeveel vir mense sonder bewegingsgestremdheid. Die braai-area en stort benodig die gebruik van trappe, wat dit moeilik maak. Nic het ons hartlik ontvang en is 'n mense mens. Die uitsig en rustigheid van die omgewing vergoed vir die beperkinge. Met ons beperkinge sal ons eerder 'n eenheid sonder trappe verkies. Volgens die foto's was daar nie so baie trappe nie. Ek gee dit volpunte vir iemand sonder gestremdheid en met beperkte beweging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Hendrik - Dankie vir julle besoek - waardeer. Ons het slegs 'n paar trappe by die Cabin. Die stort en braai-area het geen trappe nie. Ons lig juis ons voornemende gaste in van die 3 tot 4 trappe in ons inligtingsblad.

Gert P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlike ervaring vir 'n kort wegbreek. Vriendelike gasheer en oulike braai. Pragtige ligging. Vriendelik ontvang. Mooi braaiplek. Beste buitestort ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Gert, Dankie vir julle ondersteuning en mooi resensie - waardeer!

Reiner H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Heavenly and sublime. Nic and Sonia have created a small piece of heaven at Arends Rus. It was simply amazing, breathtaking, peaceful, and recharging.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Reiner - Thank you for your support and nice review - much appreciated!

Hermias V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie rustige area, sal dit enige tyd aanbeveel. Area is baie mooi en ligging van eenheid perfek. Gasheer en sy vrou is baie behulpsaam en laat jou baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Dankie Hermias vir julle ondersteuning en mooi resensie - dit word opreg waardeer!

Belinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die perfekte ontsnap uit die besige stadlewe. Ons het beslis lekker gebly. Dit was presies wat ons nodig gehad het om die besige stadlewe te ontsnap. Die eienaars weet wat hulle kliënte nodig het en bied dit met bereidwilligheid aan. Ons sal beslis weer daar moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Hi Belinda - dankie vir julle besoek en review - waardeer!

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek romanties en rustig. Heerlike ontspanne atmosfeer. Waarde vir geld. Pragtige natuur en vriendelike eienaars. Perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 3 @ Arends Rus
Dankie Riaan vir julle ondersteuning en terugvoer - waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Arends Rus, Loskop Valley, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e4a09dc9cae54620d611a62c58c2b8ee9070d9cb8f8e3102d31551cdd08bf05bdb108f0364f10253bc398e739de40520a1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 N11 Arends Rus 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4257727 29.4032887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang