Successfully reported
+12

Log Cabin 3 @ Arends Rus

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Arends Rus, Loskop Valley, 1080, Mpumalanga
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Arends Rus is 'n privaat, versteekte en gesinsvriendelike lodge op 'n berg met selfsorg-houthuise en 'n uitsig oor die Loskopdam. Die lodge spog met 'n asemrowende uitsig oor die area en is die ideale wegbreekplek buite die stadsgedruis. Dit is perfek vir 'n gesinsvakansie en bied 'n rits aktiwiteite en geriewe om almal te vermaak.

Log Cabin 3 @ Arends Rus bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Buite is daar 'n klein stoep met sitplek, 'n privaat braai-area en 'n buitestort met warm water onder die sterrehemel.

Die lodge spog met 'n vriendelike plaasatmosfeer, 'n gemeenskaplike swembad, sondek en 'n grasperk. Daar is ook vierwielmotorfietse, verfbal-aktiwiteite en 'n Zipline op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, visvang, wildritte, bootry, voëlkyk en 'n 9 putjie-gholfbaan in wat net 5 minute se ry ver is. Arends Rus is sowat 46 km vanaf Middelburg en 192 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kyle D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, restful and cozy. It was amazing. Nic and Sonia are amazing hosts, and we had an amazing time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Trudi B
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, pragtige uitsig en vriendelike gashere. Ons kuier was baie aangenaam. Alles wat ons benodig het, was daar. Ons gashere het uit hul pad gega...
Sien meer
Jun 2025
Wesley C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic breathtaking views, peace and tranquility. Our hosts at Arends Rus were amazing and always willing to help. This place is a t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Beltha N
Saam met vriende
5.0
Beste naweek wegbreek in jare! Ons was aangenaam verras, want die Arendsrus is soveel mooier as wat die foto's wys. Nic was so vriendelik en behulpsaa...
Sien meer
Mrt 2025
Hendrik B
5.0
Buiten die bewegingsbeperking het ons heerlik gekuier. Sal dit aanbeveel vir mense sonder bewegingsgestremdheid. Die braai-area en stort benodig die g...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • N11, Arends Rus, Loskop Valley, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Log Cabin 3 @ Arends Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Arends Rus, Loskop Valley, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e4a09dc9cae54620d611a62c58c2b8ee9070d9cb8f8e3102d31551cdd08bf05bdb108f0364f10253bc398e739de40520a1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 N11 Arends Rus 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4257727 29.4032887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang