Successfully reported

Log Cabin Moonlight Meadows

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Adele H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Salige kuier saam met vriende! Ons het so lekker gekuier. Die huis is luuks ingerig, en die vlieghengel was 'n groot bederf vir die kinders. Tussen Robbie en Simon was daar altyd iemand beskikbaar indien ons iets sou benodig. Ons sal beslis weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Omphile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Best, but needs a bathroom in the living area. The best. Clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Kwaliteit familie tyd met 'n tikkie lux! Ons het die log cabin baie geniet. Die "first impression" was fantasties en Simon, wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Ons het met ons twee tieners en 'n oupa gereis, so die feit dat almal hulle eie kamer en en suite-badkamer gehad het, was ideaal. Die kamers is almal smaakvol mooi met goeie gehalte beddegoed, en die "block out"-gordyne was so welkom vir 'n middagslapie! Dit is altyd lekker om 'n luukse badkamer te hê! Die uitsig was asemrowend, en manlief het darem 'n paar vissies gevang! Laastens was die kombuis met die groot graniet-eiland so lekker vir die aandkuier naby die kaggel! Ons kon almal lekker saam kos maak. Ek sou voorstel gaste moet kaarte of bordspelletjies saamneem, want die huis is vreeslik gesellig vir kwaliteit familie tyd saam! (Ons het ons sin vergeet). Dit is lekker om te sien dat sommige gasheer nog "'n bietjie ekstra moeite doen"! Puik julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Fantasties. Was 'n heerlike naweek. Kamers is mooi en netjies. Kuierarea is fantasties en baie goed ingerig. Ons sal vir seker weer gaan. Lekker met die damme wat so naby die huis is. Ons was familie met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Our stay exceeded expectations. We had a wonderful 2-night stay at the Log Cabin. It is beautifully situated, and every need is catered for. The kitchen has everything you could need, the staff are very helpful, everything was clean and personal touches in decor were lovely. The fireplace warmed up the communal room beautifully. Every bedroom has a very spacious en-suite bathroom. The beds were comfortable. We cancelled our dinner plans because we just preferred to stay at the house and enjoy its charms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estian G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Great. We really had a great stay. We caught some good fish and the service was good and fast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2025

Beautiful except for the drive. The accommodation and location are beautiful. However, you need a 4x4 vehicle to get there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Philip W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

The best, will be back. Very, very lekker, will see ous again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Hidden gem in Dullstroom. Tucked away just outside Dullstroom, this log cabin marries modern amenities with its rustic charm seamlessly. The cabin was impeccably clean and equipped with contemporary finishes, yet it maintained the authentic feel of a log cabin. It boasts both an indoor and outdoor braai alongside a cozy fireplace, perfect for chilly nights. The rooms were beautifully appointed, and stepping outside to a breathtaking sunset view was a highlight. For those seeking a serene retreat free from distractions, I wholeheartedly recommend this spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R6 700
R 6 700 R 4 690
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 700
R 6 700 R 4 690
per nag, vir 8 mense
Vanaf R6 700
R 6 700 R 4 690
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tonteldoos Road, Paardeplaats 125 Farm Portion 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bca9d0a82d3b7063db8636e9ba8b8c32ce4e073e64a5f71e35368e684af0f5ac0b40dc090fdb33aba0c6583d5d3125ac71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 700 nouVanaf R4 690 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 Tonteldoos Road Paardeplaats 125 Farm Portion 6 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.415751496782 30.055395040454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang