Lokenburg Farm
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 km off R364, Lokenburg Farm, 41 km from Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lokenburg Plaas bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike plaashuis op 'n plaas 41 km suid van Nieuwoudtville, 70 km wes van Calvinia, en is ideaal vir 'n rustige en vreedsame wegbreek van die besige stadslewe.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het sy eie aparte ingang. Eenheid 1 bied slaapplek vir 2 gaste, en Eenheid 2 bied slaapplek vir 4 gaste. Beide eenhede kan saam bespreek word, onderhewig aan beskikbaarheid. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite die eenheid is daar braaigeriewe en gaste het die geleentheid om voëlkyk, buitelugpieknieks te hou, te stap en fiets te ry.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nelmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 km off R364, Lokenburg Farm, 41 km from Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Lokenburg Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 km off R364, Lokenburg Farm, 41 km from Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang