Lola's Place
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Devon Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R3 480 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lola's Place is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in Kenton-on-Sea. Dit is perfek vir gesinne en groepe wat 'n rustige kuswegbreek soek, en bied maklike toegang tot ongerepte strande, natuurreservate en plaaslike geriewe, wat dit 'n ideale basis maak om hierdie pragtige area te verken en te ontspan.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers, sowel as 'n gastetoilet. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Vyf van die badkamers is toegerus met 'n stort, terwyl die oorblywende badkamer beide 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied ruim gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en saam maaltye te geniet, en 'n TV met DStv-kanale is beskikbaar vir vermaak. Daar is ook 'n vermaakarea met 'n kroeg en sitplek, 'n gasbraai en 'n ingeboude houtvuurbraai.
Die vermaak- en leefareas maak oop op 'n ruim dek met 'n swembad en sonstoele. Daarbenewens kan gaste die ruim tuin geniet en veilige parkering op die perseel word gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Devon Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Devon Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang