Lombard Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 spitskop road, Die Wilgers, Pretoria, 0040, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lombard Manor bied gemaklike boetiekverblyf weggesteek in die rustige voorstad Die Wilgers, Pretoria-Oos, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie bekoorlike gastehuis beskik oor slegs 3 eksklusiewe kamers, elk pragtig ingerig om gemak, privaatheid en 'n tikkie moderne luuksheid te verseker. Die kamers is ontwerp met sagte beddegoed, kraakvars linne en deurdagte geriewe, wat die perfekte toevlugsoord na 'n besige dag skep.
Gerieflik geleë naby Menlyn Mall, The Grove Mall, Wilgers Hospitaal en hoofroetes, bied Lombard Manor die perfekte balans tussen vreedsame afsondering en maklike toegang tot alles wat Pretoria bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 377 spitskop road, Die Wilgers, Pretoria, 0040, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 spitskop road, Die Wilgers, Pretoria, 0040, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang