Long Creek Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Kruger Street, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Long Creek Lodge bied 'n rustige toevlugsoord weg van die eise van die daaglikse lewe, waar gaste kan ontspan en die vars berglug kan geniet. Hierdie eksklusiewe en luukse lodge is geleë in die stil dorpie Kaapsehoop, een van die eerste alluviale goudmyndorpe wat in die ou Transvaal gevestig is.
Die lodge bied individuele luukse kamers met en suite-badkamers. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en sluit tee- en koffiemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings, donsduvets en individuele toegang tot die uitgestrekte tuine in, tesame met 'n uitsig oor die groen.
Gedurende die somer word die digte mis dikwels teëgekom, wat 'n gesellige atmosfeer skep wat perfek is vir aande langs die kaggel in die luukse sitkamer met uitsig oor die platteland en woud. 'n Pooltafel in die speletjieskamer bied ure se vermaak. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die lodge.
Verder is Kaapsehoop-dorpie geleë op die kruin van die Drakensbergreeks en is dit 28 km vanaf Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga geleë. Hierdie ligging bied 'n ideale toeriste-uitkykpunt om nabygeleë besienswaardighede te verken, insluitend die bekende Krugerwildtuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Joleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 170
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 87 Kruger Street, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
- Gaste dink Long Creek Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Kruger Street, Kaapsehoop, 1209, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang