Successfully reported
+21

Long Thin Farm - Milkwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Thin Farm, GK34, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Long Thin Farm - Milkwood Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat op 'n plaas in Stilbaai geleë is. Die idilliese wegbreek is ver genoeg vir 'n toevlugsoord om die rustigheid van die natuur te geniet, maar naby genoeg om die dorp se eetplekke en strandatmosfeer te geniet.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die solderkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe. Buite bied die onderdakstoep met sitplek 'n rustige plek om te ontspan en die natuurlike omgewing in te neem.

Vir diegene wat buitemuurse doendinge geniet, bied die eiendom toegang tot die rivier waar gaste die natuurskoon op kajakke kan verken of by die privaat pier kan ontspan vir visvang en swem. Die piekniekareas langs die rivier is perfek vir 'n rustige dag uit, terwyl kinders die oerwoudgimnasium kan geniet. Boonop spog die plaas met veilige stap- en fietsryroetes wat deur ongerepte fynbos kronkel, wat asemrowende uitsigte oor die rivier bied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cristelle S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, stil en ontspannend. Ons het baie lekker gebly. Die huis is ongelooflik goed ingerig, baie netjies en skoon. Die uitsig oor die rivier is onge...
Sien meer
Apr 2025
Mr D Russ C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect tranquility, beautiful pastoral views from the cottage stoep. It was so wonderful and what we needed at that stage that we stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Miles O
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to unwind. Will be back for a longer stay. Magnificent location with well-appointed accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Simon B
Saam met vriende
5.0
Absolutely beautiful spot. Loved it. Peaceful, idyllic, charming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Adriaan G
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig, baie privaat. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Terri-Lee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Long Thin Farm, GK34, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Long Thin Farm - Milkwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long Thin Farm, GK34, Stil Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04ed2244a7794d208a4c86ca4f20628cdba0c314a4d742f4c1d13c23f9d67430400f7ea7350dd2e60aff61e4ed979795c965?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Long Thin Farm GK34 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.308956497485 21.322828074061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang