Successfully reported
+115

Longtom Farm Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sterkspruit Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Longtom Farm Guesthouse is in die prentjiemooi Mpumalanga, slegs 3 ure van Johannesburg af geleë. Gewilde besienswaardighede soos die Dullstroom, Sabie, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin, maak dit die ideale wegbreekplek. Die gastehuis is 3 km buite Lydenburg geleë met 'n uitsig oor die Long Tom-pas.

Die plattelandse gastehuis bied verblyf in 11 pragtige, ruim en suite-eenhede met DStv. 5 van die eenhede beskik ook oor kombuisies. Elke eenheid is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teegeriewe, eetgerei en breekware toegerus en het 'n privaat ingang en stoep met 'n uitsig oor die tuin met sierfonteine. Die tuin is 'n voëlkykerparadys.

Longtom Farm Guest House het ook 'n swembad en braaigeriewe. Ontbyt word in die stylvolle eetkamer bedien een 'n addisionele koste en ons kan 'n paar restaurante aanbeveel vir aandete. Die eetplekke is slegs sowat 5 minute van ons af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Antoinette M
Gesin met tieners
5.0
Mooi, netjies, vriendelik. Dankie. Baie, baie lekker, baie dankie.
Sep 2025
Lize T
Besigheidsreis
5.0
Meer as besondere waarde vir geld, in alle opsigte. Uitstekend, rustig en bo verwagting.
Sep 2025
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil met 'n pragtige sonopkoms. Baie mooi plek - rustig en netjies. Kamer was alles wat ons nodig gehad het. Warm ontvangs en vriendelike di...
Sien meer
Sep 2025
Cindy D
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, gereeld en baie mooi. Ons het baie lekker gebly. Donavan wat ons ontvang het, was baie gaaf en akkommoderend. Die gastehuis was baie stil, v...
Sien meer
Aug 2025
Mimi B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en natuurskoon. Ons het heerlik gebly en die geriewe was baie goed.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 33 Sterkspruit Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Longtom Farm Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Sterkspruit Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7d5b61df39dfb0bd77fdeda2a6ba14ac41017256bbb36a47f3dcc53b74e31f6a271c16593458e0822ed4f4c1c20dc484976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 33 Sterkspruit Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.122279337015 30.473161339759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang