Successfully reported

Lord and Ladys Bush Lodge

Tentekamp
Luukse Glanskamptent
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie tente is privaat in die bos en bied elk slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet in. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke tent lei na 'n houtdek met 'n tafel en stoele, asook 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl gaste die utisig oor die bosveld geniet. Langs die stoep is nog 'n braai-area met sitplek en 'n boma.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Elektriese kombers
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boskamp 2
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie boskampe is privaat in die bos en bied elk slaapplek aan 4 gaste en het 2 koepeltente. Die eerste koepeltent het 'n dubbelbed en die tweede koepeltent het 2 enkelbeddens vir kinders. Dié kamp het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Verder het hierdie kamp 'n aparte kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van hierdie kampe het 'n boma met braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Elektriese kombers
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boskamp 1
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Privaat geleë in die bos, het hierdie boskampe elk 'n kapasiteit van 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n groot tent en 2 ekstra koepeltente. Die groot tent is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die 2 koepeltente bevat elk 2 enkelbeddens. Hierdie kamp het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien. Daarbenewens het hierdie kamp 'n aparte kombuis toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elk van hierdie kampe het 'n boma met braaigeriewe, wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy oor die bosveld uitkyk.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portion 40 of 121, Klipdrift, Dinokeng Twane, 0400, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfee76e5628030cf71d32ee15bc4ff9a8683d794076b91cc5a5bbb2e7d7329e66b3e413479a260a20a21602f89e71f2b26e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Portion 40 of 121 Klipdrift 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -25.416804 28.345662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang