Successfully reported

Lord Carnarvon Small Hotel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Warm, historiese en verwelkomende Karoo-wegbreek—perfek vir alle ouderdomme. Die Lord Carnarvon Hotel kombineer historiese karakter, opregte gasvryheid, heerlike kos en goeddeurdagte geriewe om 'n genotvolle toevlugsoord in die middel van die Karoo te bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marliza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ouwêrelds en hartlike gasvryheid. Die Lord Carnarvon Hotel is ouwêrelds en ons is hartlik ontvang. Die verblyf was gerieflik en die veilige parkering 'n groot bonus. Aandete in die hotel se restaurant was alles wat mens van 'n ete in die Karoo verwag. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kos puik. Ja, was baie goed, maar die antieke bed was baie ongemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Treated like a lord & lady at Lord Carnarvon Small Hotel. We were well received by the host and shown around. Our unit was clean, comfortable, and well secured, so we felt safe all along. The restaurant in the hotel served a wonderful dinner. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent stopover in the Karoo. Very comfortable stay over on the journey through the Karoo. The restaurant was excellent and I appreciated the historical upkeep of the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj Fourie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Wonderlike oornag plek in 'n stil omgewing met alle geriewe vir 'n lekker rus. Die verblyf het alles wat ons benodig het ingehad en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Aangesien ons op 'n publieke vakansiedag daar oornag het, was hulle restaurant nie oop nie, maar het hulle ook spesiaal dit geopen om ons 'n wonderlike ete te bedien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Outydse weelde met moderne gasvryheid, pragtig! Pragtige hotel. Gasheer het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Aandete was uit boonste rakke en waarde vir geld. Kamers is pragtig ingerig en lugreëling groot bonus. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Worth the adventure - food needs improving. Wonderfully friendly and helpful staff. We had a lekker safe and quiet room with all the amenities - very snug. The restaurant was very below average and charged city prices - very disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Arno L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Gemaklik met vriendelike diens. Heel gemaklik met lekker kos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carel Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 214

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Victoria Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9296bef7f205ca670368f2ca8b2c79a30c6cd891435e43f70919af52d159628d8d83a866b20897d935a9682eb2ac3e5c997?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 13 Victoria Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.967550201164 22.127360062566
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang