Successfully reported
+27

Lord Willis Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Boom Street, Williston, 892, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lord Willis bied gastekamers en is in die dorpie Williston in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is net langs die R63-roete, wat Kaapstad en Gauteng verbind.

Verblyf by Lord Willis bestaan uit 6 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en het geriewe soos lugversorging, 'n haardroër, 'n yskassie, 'n werkstasie asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël en bestel word. Boonop bied die gastehuis 'n gastesitkamer, braaigeriewe en parkeerplek op straat vir voertuie. Die eiendom is ook naby 'n paar winkels en 'n restaurant in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Anene M
5.0
Aan die begin van die dorp, netjies, veilig, skoon en alles wat jy nodig het. Hester ontvang jou baie vriendelik, ek het heerlik gebly.
Apr 2025
Bertha O
5.0
Baie netjies, met alles wat nodig is! Baie lekker geslaap!
Mrt 2025
Marna T
5.0
Awesome. Easy check-in and the room was very clean and well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Renate H
5.0
Sal beslis aanbeveel. Goeie kommunikasie met gasvrou/bestuurder. Baie goed ingerig.
Aug 2024
Suzanne F
Gesin met klein kinders
4.8
Vinnige oorslaap. Heerlik gebly en baie veilig gevoel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Boom Street, Williston, 892, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lord Willis Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Boom Street, Williston, 892, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe72f55c3a1047c7bd3690ae8b2b0593a2c07c687c99522c91574c3dc9399ea0ec23de47a440ee370e01464ff74fabd98c60a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 Boom Street Williston 892 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.34234281156 20.915646124617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang