Lorenza's Bly
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10A Parfaite Straat, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lorenza's Bly is in Stellenbosch geleë, omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik ook oor 'n TV en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n induksieplaat, ketel, koffiemasjien en mikrogolf.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het sonpanele en sal nie deur beurtkrag geraak word nie. Gaste kan inkopies doen, 'n potjie gholf speel, of die verskeidenheid wynplase en eetplekke besoek wat almal binne maklike bereik geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10A Parfaite Straat, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10A Parfaite Straat, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang