Successfully reported

Lost Trail Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lukas S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekker gebly. Netjies, veilig en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Absoluut fantasies! Lost Trail is een van die beste gastehuise waar ek al ooit oornag het. Baie netjies, baie vriendelik, wonderlike atmosfeer met al die plante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Lost Trail Bed and Breakfast
Goeiedag Heidi, Dankie vir jou vriendelike `review`. Dit was vir ons aangenaam om julle te leer ken en te huisves. Groete tot ons weer sien. Annelize

Doug D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Rustig. Rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Bed and Breakfast
Baie dankie Doug vir jou kort en kragtige oorsig. Ons is so bly dat ons die rustige natuur met julle kon deel. Groete Annelize en DC

Danie M
1 nag
4.0
Okt 2023

Needed a bed to sleep. The food was good and the bed at Lost Trail Gastehuis was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Bed and Breakfast
Thank you, Danie. We would love to see you again. Best regards, Annelize & DC

Jonet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekende diens en vriendelike mense. Uitstekende ligging. Baie netjies en skoon. Aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Lost Trail Bed and Breakfast
Baie dankie vir die gawe resensie! Dit was n plesier om julle te huisves. Groete Annelize

Willem B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Nov 2021

Goeie verblyf en goeie kos. Baie goeie en vriendelike kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Bed and Breakfast
Goeiedag, Dankie vir die resensie. Dit was baie gaaf om jou te ontmoet. Ons sien jou graag weer. Groete, Annelize

Chris R
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2019

Great value for money! I will visit again with my next visit to Nelspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Beautiful setting, wonderful host. We have stayed here several times and always enjoy the wonderful setting, friendly and helpful hosts and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Lost Trail Bed and Breakfast
Thank you for your friendly review. It was great seeing you again. Season greetings for your family. Regards

Johan N
1 nag
5.0
Mrt 2018

Rustig, skoon, vriendelik. Rustige area, vriendelik en skoon, voel sommer tuis. Die ontbyt is uitstekend, sal Lost Trail enige tyd aanbeveel en self weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2018

Rustig. Die is regtigwaar 'n mooi, rustige plekkie. Genoeg spasie in die kamers, wat netjies en skoon was. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was lekker en meer as genoeg. Ons sal enige tyd die plekkie kan aanbeveel. Naby aan al die plekke wat ons heen wou gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Lost Trail Bed and Breakfast
Beste Helga, Baie dankie! Dit was ook vir ons 'n plesier om sulke rustige, pragtige gaste te huisves. Ons sien julle graag weer. Groete, Annelize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Lost Trail Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlZTE4NDEzLTdmMDgtNDVkMi04ZWRhLWIxN2I2ODBmYTI2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 34 Lost Trail Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.494781866686 30.990967154503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang