Successfully reported
+33

Lost Trail Bed and Breakfast

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Lost Trail Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lost Trail Bed and Breakfast is in 'n stil doodloopstraat in Mbombela (Nelspruit) geleë. Dit is lekker naby skole, kerke en die plaaslike gholfbaan. Die ligging is natuurlik ook ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin en Mosambiek, en vakansiegangers wat al die besienswaardighede in die Laeveld wil besoek.

Beleef die lowerryke, tropiese kalmte onder die groot bome in die bamboesbos, en die welige plante tussen die reuse rotse. Voëls is volop en die koivisdamme rond die toneel mooi af.

The Lost Trail B&B bied luukse en suite-kamers met privaat ingange. Elke kamer het 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv (hotelpakket). 'n Volledige buffet-ontbyt is beskikbaar en ons berei ook aandete voor op versoek.

Gaste kan gerus afkoel in die skitterende swembad en 'n vleisie op die vuur gooi in een van die lapas. 'n Hek met 'n afstandbeheer dra by tot die veiligheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 34 Lost Trail Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Lost Trail Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Lost Trail Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlZTE4NDEzLTdmMDgtNDVkMi04ZWRhLWIxN2I2ODBmYTI2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 34 Lost Trail Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.494781866686 30.990967154503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang