Successfully reported
+8

Lourens @ 13

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sonop Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lourens @ 13 is 'n lieflike B&B in Sonoplaan in die klein dorpie Heidelberg. Dit is die perfekte oornagplek vir jou reis na Kaapstad of George.

Die instansie bied gehalteslaapkamers, elkeen met 1 dubbelbed en 1 enkelbed en 'n aparte badkamer met stort, toilet en wasbak wat gedeel word tussen 2 kamers.

Lourens @ 13 bied elegante akkommodasie waar jy kan ontspan in 'n pragtige tuin na 'n lang dag op die pad. Heerlike, tuisgemaakte aandetes is beskikbaar op versoek en gaste kan hul motors onder 'n toesluitmotorafdak parkeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wilhelm S
5.0
Lovely stay. It was lovely! I cannot complain at all, Marleen and her husband were very welcoming and accommodating. I opted not to hav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Johann D
5.0
Uitstekend. Hulle is vir seker hartsmense wat uir hulle pad gaan om te akkommodeer.
Jul 2025
Tracy M
5.0
Heerlik gebly en gekuier by Neels en Marleen. Marleen en Neels het my baie welkom laat voel en is baie aangename mense. Die kos was ook baie lekker en...
Sien meer
Jul 2025
Bernie J
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie gerieflike plek. Stil area. Alles is gerieflik.
Okt 2024
Christo S
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos 'n tuiste, vriendelik en skoon. Die eienaars is baie vriendelik en dit was so aangenaam om daar oor te bly. Die ontbyt was baie lekker.
Jun 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 13 Sonop Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lourens @ 13 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sonop Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGYxZWIzLWY2M2YtNDYzMi1iOTc3LTdhZDM5YTNiMWNhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Sonop Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091280383393 20.952093154192
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang