Lourie Lodge
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Mulbarton Road, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lourie Lodge is 'n eksklusiewe gastehuis in Suid-Afrika. Dit is net langs die hoofweg wat deur die hartjie van Johannesburg loop, en 'n privaat en veilige stukkie hemel langs die stad.
Die ruim en goed ingerigte kamers kyk uit oor die skitterende swembad en golwende grasperke. Die lodge is perfek vir die oordeelkundige sakereisiger en plaaslike toeris. Die personeel is vriendelik, hoflik en opgelei om in al gaste se behoeftes te voldoen. Hier kan jy elke oggend 'n vars, warm ontbyt geniet as deel van jou verblyf.
Die lodge is net 20 minute vanaf Sandton se gonsende middestad en dis ook naby al die vernaamste snelweë met Fourways Mall en Montecasino net om die draai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Rumbi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 56 Mulbarton Road, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
- Gaste dink Lourie Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Mulbarton Road, Beverley, Fourways, 2192, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang