Successfully reported

Louvre Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Amone T
1 nag
5.0
Sep 2025

Excellent value for money and a great place. The stay was excellent! Just what we needed after a long day of travel. The beds were comfortable, and the rooms were neat. Great value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Rustige, netjiese oornag verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was mooi skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amoris S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie prys en goeie diens. Mooi, skoon en netjiese opset. Groot verrassing was die warm kombers was reeds aangeskakel toe ons moeg en koud in die bed geklim het. Heerlike ontbyt. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangenaam, skoon en vriendelike bestuurders. Dit was 'n netjiese, aangename en skoon kamer. Die bedlinne was van bostaande gehalte en die eetkamer en ontbyt was van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, goeie diens, vriendlikheid, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Ek sal vir enige iemand aanraai. Kostes is nie duur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Overall was a pleasant stay. The stay was good and the staff were very friendly. We stayed in room 9. The bed was a bit worn and did not sleep that well, but overall we still had a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana U
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2025

Goed maar steurend. Ons het 24:30 daar gekom na die troue, maar daar was 'n geraas van mense. Weet nie of dit bure of gaste was nie. Baie steurend as jy wil slaap!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly, sal Louvre met 'n geruste hart aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en kan dit aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucea R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Kort oornag tydens 'n sakereis. Reuse kamer met pragtige eenvoudige dekor. Die kamers het alles en meer in. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker geslaap, heerlik geëet. Was baie aangenaam, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Eike Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd148cf0cc51a23011c66ab0ad7a10684d95478b9ce0bcb7d95be08ec931122149ed91ba0e2d12ee37951bd82a27095422cdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 5 Eike Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.3857804 26.600278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang