Successfully reported
+54

Louvre Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Eike Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Louvre Gastehuis is geleë in 'n stil buurt in Bothaville, in die Vrystaat.

Die gastehuis bied 5 ekonomiese dubbelkamers, 3 tweepersoonskamers, 2 gesinskamers en 4 luukse kamers. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Alle kamers het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.

'n Volledige ontbyt word daagliks bedien, en middagete en aandete kan vooraf gereël word.

Gaste kan langs die swembad ontspan of gebruik maak van die gemeenskaplike braai-area met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom is gerieflik geleë naby verskeie besienswaardighede, insluitend die Vredefortkoepel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Amone T
5.0
Excellent value for money and a great place. The stay was excellent! Just what we needed after a long day of travel. The beds were comf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Esmé N
Saam met vriende
5.0
Rustige, netjiese oornag verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die kamer was mooi skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.
Sep 2025
Amoris S
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie prys en goeie diens. Mooi, skoon en netjiese opset. Groot verrassing was die warm kombers was reeds aangeskakel toe ons moeg en koud in die bed ...
Sien meer
Jun 2025
Sorine S
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, skoon en vriendelike bestuurders. Dit was 'n netjiese, aangename en skoon kamer. Die bedlinne was van bostaande gehalte en die eetkamer en ...
Sien meer
Mrt 2025
Dieter N
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, goeie diens, vriendlikheid, goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Ek sal vir enige iemand aanraai. Kostes is nie duur nie.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5 Eike Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Louvre Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Eike Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd148cf0cc51a23011c66ab0ad7a10684d95478b9ce0bcb7d95be08ec931122149ed91ba0e2d12ee37951bd82a27095422cdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 5 Eike Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.3857804 26.600278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang