Successfully reported
+16

Louwtide Holiday Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemans Road, 204 Blue Bay Estate, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 R2 115 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Louwtide Holiday Cottage is 'n lieflike selfsorghuis op 'n landgoed in die kusdorpie Suiderstrand, sowat 1,5 km vanaf Pebble Beach. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende basis van waar hulle hul vakansie kan geniet.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en DStv en 'n kaggel. Daar is ook wasgoedgeriewe en 'n speletjieskamer met tafeltennis, 'n TV en 'n Playstation. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Aktiwiteite sluit staproetes deur die natuur in wat na die strand lei. Die huis is sowat 7,1 km buite L'Agulhas en sowat 14 km vanaf Struisbaai waar gaste winkels en restaurante kan besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ligging

  • Seemans Road, 204 Blue Bay Estate, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R 2 350 R 2 115
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 350
R 2 350 R 2 115
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 350
R 2 350 R 2 115
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemans Road, 204 Blue Bay Estate, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4361ce890500ab2cc451ced509cbe02d53d1deffb8cccf8984b63397fd41873bdebc83b583b318f09022db4e0af5849ed8d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 115 per nag (plek vir 8) Seemans Road 204 Blue Bay Estate 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810941483718 19.951968107135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang