Successfully reported

Love Lions Alive Sanctuary

Tentekamp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2018

Fantasties! Padaanwysings is slegs van King Shaka Internasionale Lughawe en voel Gauteng word uitgesluit. Padaanwysings vanaf die afdraai vanuit die N3 was egter akkuraat en maklik om te volg. Niemand weet van aktiwiteite in die omgewing soos op advertensie se reklame nie. (Word onder andere verwys na Bass vang maar niemand in die omgewing weet iets daarvan nie. Voetslaanpaadjie wat aangedui is, is ongeveer 400 m tot by die Rock of Prayer. Niks verder nie. Die verblyf, gasvrou, interaksie met die leeus, asook die voer van die leeus was 'n onvergeetlike ervaring wat ek met groot entoesiasme kan aanbeveel aan enige diereliefhebber.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Love Lions Alive Sanctuary, Off the N3, Swinburne, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATj5wnQwpKFJzClkm8Ws7zjW8A23LRICX4kfClYebnpWorIWLYP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Love Lions Alive Sanctuary Off the N3 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.383047598765 29.277843273245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang