Lovedale Farm Getaway
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lovedale Farm, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lovedale Farm Getaway is 'n privaat, afgeleë kajuit in die rustige Karoo-landskap net buite Jansenville. Omring deur berge, is hierdie toevlugsoord ideaal vir paartjies wat 'n rustige wegbreek soek.
Die oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, koffiemasjien en basiese kookbenodigdhede. Die eenheid het ook 'n gemaklike rusbank.
Die oordekte patio het braaigeriewe, 'n piekniektafel en buitesitplek. Gaste kan die houtvuur-warmbad, 'n buitestort en 'n vuurput geniet. Beurtkragvoorsienings sluit 'n omsetter, sonpanele en herlaaibare lampe in. Gaste kan gaan stap, bergfietsry of voëlkyk. Gratis, veilige parkeerplek met 'n hek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mike Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Lovedale Farm, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
- Gaste dink Lovedale Farm Getaway het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lovedale Farm, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang