Ahoy Kameleon
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 202 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R911 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ahoy Kameleon is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, alleenreisiger of sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het die keuse tussen twee eenhede. Die eenhede is Lovely Concordia en Lovely Kaapgracht.
Lovely Concordia is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel geleë is. Hierdie oopplan-eenheid is geskik vir 2 volwassenes. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en wasmasjien.
Lovely Kaapgracht is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel geleë is. Hierdie oopplan-eenheid is geskik vir 2 volwassenes. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Gaste het toegang tot braaigeriewe asook komplimentêre WiFi, en veilige parkeerplek op die perseel word aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 202 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Ahoy Kameleon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 202 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang