Lovers Nest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unity Guest Farm, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lovers Nest is op 'n plaas in die skilderagtige Vryburg-distrik van Noordwes geleë en bied 'n knus en romantiese toevlugsoord aan 2 gaste. Die bekoorlike verblyf is op die rustige platteland geleë en ideaal vir 'n wegbreek buite die stad.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf OF tweeplaatstoofoondjie, yskas, eetgerei en breekware toegerus.
Gaste het toegang tot 'n sonnige stoep met sitplek en 'n plonspoel waarin hulle kan afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 103
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Unity Guest Farm, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Lovers Nest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unity Guest Farm, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang