Low Tide at No 35
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana Crescent, Unit 35, St Francis Courts, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Low Tide at No 35 is in St Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat altesaam 7 volwassenes akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die eerste gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort, en die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Gaste kan lekker op die sonstoele ontspan en 'n al fresco-maaltyd op die patio geniet. Braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan 'n verfrissende swem in die gemeenskaplike swembad geniet en sal privaat toegang tot St Francis se hoofstrand hê.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shanna Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Diana Crescent, Unit 35, St Francis Courts, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Low Tide at No 35 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diana Crescent, Unit 35, St Francis Courts, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang