Lowlands Country Manor
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Kat Kop Farm Portion 15, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Lowlands Country Manor is 'n pragtige selfsorgplaashuis, geleë op die eienaar se werkende plaas, net buite Nxuba (Cradock). Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan in die Karoo.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Twee van die ander slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV, en vir gerief, 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n patio met 'n buite-eetarea en 'n braai, sowel as 'n swembad, 'n ruim tuin en 'n tennisbaan. Gaste kan stap en fietsry op die plaas geniet. Nxuba (Cradock) is ongeveer 36 km weg, waar plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geniet kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N10, Kat Kop Farm Portion 15, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Kat Kop Farm Portion 15, Nxuba (Cradock), 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang