Successfully reported

Lowveld Elegant Apartment

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Sune M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies en skoon. Baie oulike plek. Dis skoon, netjies en modern. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

N Baie oulike woonstel. Puik verblyf met n oog vir detail. Ons het so lekker gebly, dis n veilig huisie, baie goed geleë en bied wonderlike waarde vir geld. Absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik. Modern en stil. Die plekkie het ons verwagtinge oortref. Daar was alles wat ons benodig het en meer. Die plek is klankdig en saam met die lugreëling het ons baie lekker geslaap. Tydens beurtkrag kon ons ook nog steeds vermaak op die TV geniet en WiFi. Die eienaar het ook uit sy pad gegaan toe ons sy hulp benodig het, baie dankie. Ons beveel die plek vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag
3.4
Jun 2025

Goeie ligging, maar swak kommunikasie tov toegang. Die plek is op standaard, maar het gesukkel om in te kom omdat ek net op die app bespreek het en verwag het dat ek die QR-kode en sleutelboksie kode per WApp sou kry, maar dit moet blykbaar op die website afgelaai word en dis nie so gekommunikeer nie. Handdoeke was ook hard en die geluide op die vloer bokant mense was steurend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Wildberry Street, Mopani Block 3, Unit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf31f4ad9105f25a6297a693e38db29a9731fb3ff4ac02497bfa1f427b686642de72cd43905bd79970ae02580aff324e22749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 17 Wildberry Street Mopani Block 3, Unit 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.428000602049 30.958476876894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang