Successfully reported
+36

Lowveld Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green Valley Estate, Riverside, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lowveld Getaway is 'n pragtig gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers in Riverside, Mbombela.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers. Die eerste en suite-slaapkamer het 'n stort, terwyl die tweede 'n bad het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n balkon met braaigeriewe.

Die woonstel is binne 3 km van groot besienswaardighede soos Riverside Mall, The Grove Winkelsentrum, Emnotweni Casino, Virgin Active Gimnasium en Riverside Medical Suites geleë, en bied gerief by gaste se voordeur.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Green Valley Estate, Riverside, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Green Valley Estate, Riverside, Mbombela, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83c03bf0efcb4c1c64065b1429f81afaf921641bc7247d6c947dd444a80cc7139dde35f016270a41589a720baa416a5a0ea1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Green Valley Estate Riverside 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.427831030369 30.958689933452
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang