Successfully reported
+10

Lowveld Luxury Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Wildberry Street, Mopani Block 2, Unit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lowveld Luxury Apartment bied selfsorg-vakansieverblyf in 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Riverside, Nelspruit. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis aangesien die woonstel 'n rugsteunbattery het om verbind te bly.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ruim en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed asook baie kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Egiptiese katoenlinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie kompleks is 45 minute vanaf die Krugerwildtuin en 'n uur se ry vanaf die mooiste plekke in Suid-Afrika. Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Corlia V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, warm, gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon en gemaklik. Daar was net 2 dingetjies wat nie akkuraat was volgens die be...
Sien meer
Jul 2025
Linda N
5.0
Amazing. My stay at Lowveld Luxury Apartments was amazing. The place was clean and neat. Very close to a shopping mall and other stores...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Pheaga M
Saam met lewensmaat
4.6
Excellent. It was excellent; however, getting access/keys needs to be attended to avoid inconvenience, especially when you have been tr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Siza C
4.4
Fantastic. Francois was fantastic as a host. The apartment looks amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Rossouw C
Besigheidsreis
4.0
Alles is gerieflik en die woonstel beskik oor alles wat benodig word. Dit was 'n aangename verblyf.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Wildberry Street, Mopani Block 2, Unit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Lowveld Luxury Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Wildberry Street, Mopani Block 2, Unit 7, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d08b952f7f66eb5b124c7821d0a6d117bfad83bc53eaa7460a3e4bd8a5ef6ad281c08c587fcedb16094ca18d96c2f5dbbdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 17 Wildberry Street Mopani Block 2, Unit 7 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.427946152345 30.958450510825
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang