Lowveld Luxury Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wilberry Boulevard, Block 5 Unit 5, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 538 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lowveld Luxury Retreat bied die perfekte mengsel van elegansie en gerief, ideaal geleë net 'n kort 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin in Mbombela. Hierdie stylvolle woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV.
Genesteld in 'n skilderagtige omgewing, spog hierdie luukse toevlugsoord met asemrowende uitsigte en onberispelike afwerkings. Gaste kan pragtige dekor, hoëgehalte-linne en moderne geriewe wat ontwerp is vir optimale gemak geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Wilberry Boulevard, Block 5 Unit 5, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wilberry Boulevard, Block 5 Unit 5, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang