Successfully reported

Lozza's Place

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Cherise V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Best first family holiday. We have no words to express how amazing our stay at Lozza's Place was. The self check-in was so easy to do and the chocolates on the bed were a great surprise. The board games and children's books and the crate with the toys made my daughter feel so at home. The interior design of the place made it feel luxurious at a very affordable daily rate. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Vriendelike gashere. Veilig. Netjies en luukse verblyf. Wat 'n pragtige tuinwoonstel! Lozza's place is netjies en luuks en het ons verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Lozza's Place
Dankie Melissa, baie bly dat julle ons woonstel geniet het. Hoop ons sien julle hou weer!

Johash S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing all round. Great host. Beautiful accommodation and good view. Amazing all round. Great host. Beautiful accommodation and good view from the balcony of JBay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Lozza's Place
Hello, Thank you for your lovely review. I am so glad you enjoyed your stay with us. Please visit again.

Kiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Goed uitgeruste plek as wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly, net te kort gewees, maar sal definitief weer teruggaan sou ons weer Jbay raak ry. Als wat jy nodig het en meer. Braai geriewe is perfek en redelik uit die wind uit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Puik akkommodasie. Baie lekker gebly, dankie. Die woonstel het alles wat nodig is, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lauren
Lozza's Place
Hello Jan, Baie dankie. Dis fantasties om te hoor dat julle dit geniet het in ons plek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Wonderboom Crescent, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd6885caba4af4ba4f5673f83a8f74de919c7bcd6f2edb648e9c6d384d2470d51e23e4d907d2da3591af5ed70f5ed525bfb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 4 Wonderboom Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.017996543677 24.919913804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang