Successfully reported
+7

Loeriesfontein Guestroom

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Turner Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loeriesfontein Guestroom bied gerieflike oornagverblyf in Loeriesfontein. Die dorpie staan as die tuiste van die enigste twee windmeulmuseums in die wêreld bekend.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Fred Turner-windmeulmuseum en die Kokerboomwoud in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Ronel D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ons het baie lekker gebly na die lang rit, lekker geslaap. Sal weer daar bespreek.
Feb 2025
Cobus V
Besigheidsreis
5.0
Netjies skoon en in 'n stil area geleë. Sien sterre.
Okt 2024
Dr. Kobie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was lekker dankie. Sien sterre.
Aug 2024
Cobus V
Besigheidsreis
5.0
Baie behulpsaam gewees met ekstra versoek aan yskasgeriewe. Vriendelik ontvang, kamer was netjies en gemaklik.
Mrt 2024
Alfred O
Saam met lewensmaat
4.4
Vriendelike gasvrou, tuis gevoel. Kon rondstap in die dorp. Ja, ons het lekker gebly. Rustige en stil dorp.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Turner Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loeriesfontein Guestroom het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Turner Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80ba56d4699d40403720c217c06febea45356437f99c7388f02400f4c91970ba4994edea9bd67669a0b9ea5115aa2ef15627?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 7 Turner Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.954206728826 19.443249640692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang