Lucien Sands 302
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 24 Forest Drive, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 440R1 296 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lucien Sands 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon en die meeste kamers. Hierdie bestemming bied 'n onvergeetlike vakansie-ervaring wat verseker aan verwagtinge sal voldoen.
Hierdie woonstel op die derde verdieping bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en maak oop na 'n klein balkon met see-uitsigte, terwyl die oorblywende kamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die tweede en derde kamers deel die tweede badkamer met 'n stort, bad en toilet.
Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n TV, 'n waaier, DStv, 'n swembad, veilige parkering, 'n gasbraai en 'n sitkamer. Lugversorging is tans nie in hierdie woonstel beskikbaar nie.
Die kompleks is ideaal geleë binne 3 km van Margate Main Beach, Hibiscus Mall Centre, restaurante en winkels om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 24 Forest Drive, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lucien Sands 302 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 24 Forest Drive, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang