Luiperd 10
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Luiperd Street, Jordaanpark, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luiperd 10 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Heidelberg, Gauteng. Dié eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf terwyl hulle op hul besoek aan dié dorp is.
Dié tuinwoonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die knus sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n TV, lugversorger en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die swembad en die lapa met braaigeriewe en buitemeubels, sonkrag met rugsteunbatterye en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Luiperd Street, Jordaanpark, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink Luiperd 10 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Luiperd Street, Jordaanpark, Heidelberg, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang