Successfully reported

Luiperdsloop Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie goeie waarde vir geld. Dit was baie lekker en skoon, en ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rus en vrede in die natuur. Wonderlike gasheer! Pragtige plek en lieflike dam vir visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikile M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Amazing is an understatement. Stay was amazing! Actually exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabeau K
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

N lekker plek om asem te skep saam met vriende. Naomi was baie behulpsaam en het ons kuier maklik en lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thobeka J
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Enjoyable, lovely. It's a nice quiet place far from everything, even shops. You must have everything because you will go to bed starving. Rather than lekker plek, neat linen, clean floors, lovely location when running away from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-marie H
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wat 'n pragtige plek, weg van die stad se geraas. Ons het! Ons het so lekker ontspan. Die huis het alles in wat jy by jou huis sal hê. Naomi is 'n wonderlike gasvrou en het ons welkom laat voel. Die huis is pragtig, met die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Pragtige blyplek, vriendelike diens, gelukkige familie, ons boek gou weer x. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en almal het geRAVE oor Luiperdsloop Lodge! Alles is daar wat jy kan nodig hê. Fantastiese plek vir groot families met kinders. Dankie vir die puik diens, julle plek is pragtig en ons sal vir seker julle weer sien x.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Dis voorwaar 'n huis weg van die huis af. Ideaal vir groot families of vriendegroepe. Jacuzzi en swembad op die dek is 'n bonus. Baie stil en rustig. Vaalpark is so 30 km van die plaas af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was baie netjies, alles wat 'n mens nodig het is daar, jy moet net ontspan. Die rustigheid, Luipersdloop het alles om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die gasvrou kry 10 uit 10, sy was bo baas. Die plek is geskik vir families waar hulle kan geniet en die natuurskoon waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lekker gekuier. Heerlike rustyd gehad met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 763
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 763
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 763
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop, Melkrivier, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3336330dfd7a16d8959986d0e035b08daf9c34189487cd2219f18e39392c5a2a13d1604219a95e65bfe3661503d857fb788?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 763 per nag (plek vir 8) 43 5 1 5 Section 4 Farm Nooitgedacht Sondagsloop Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.105277777778 28.333722222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang