Lullaby Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Douglas Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lullaby Guesthouse is 'n unieke en stylvolle instansie geleë in Aqua Park, 'n stil en rustige woonbuurt in Tzaneen. Die gastehuis is gerieflik geleë minder as 800 m vanaf die Tzaneen Lifestyle Centre, wat 'n verskeidenheid winkels huisves en 'n Food Lovers Market, Checkers en Steers insluit.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastesuites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Maile Francisco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Douglas Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Lullaby Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Douglas Street, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang