Successfully reported

Lulu's Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beste akkommodasie en gasvrou. Beste, vriendelikste gasvrou ooit, so ook die diens onverbeterlik. Die eenheid was ongelooflik skoon en goed toegerus en smaakvol gemeubileer. Tien uit tien, gasvrou, jy het die beste akkommodasie in Stilbaai. Baie dankie vir alles, jy sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kort 3 dag wegbreek na Stilbaai. Heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars. Skoon akkommodasie naby die see en goeie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pleasant, comfortable, breathtaking and good value. Lulu's cottage was above expectation. A friendly hostess and a comfortable cottage in a very safe Stillbay-East. The beach, estuary and restaurant are within walking distance. Friendly neighbours and very helpful too. I could literally braai on the beach at Stillbay-West (just opposite the river). What a pleasant stay! We will definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henriette
Lulu's Cottage
Thanks! You are welcome to come back!

Lydia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Santie en Ian is goeie gashere. Lekker gebly, beveel die eenheid beslis aan. Santie en Ian het ons vriendelik ontvang en ons onmiddellik tuis gevoel. Hulle het vir ons 'n aantal voorstelle gegee om dinge te doen en die besienswaardighede in die omgewing. Die eenheid is ruim, gerieflik, baie netjies en privaat. Dit is goed toegerus met al die nodige benodigdhede plus vol DSTV en WiFi. Daarby is dit bekostigbaar, hulle het ook voorsiening gemaak dat daar krag is tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harald S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very nice place and lovely owners. Fantastic place. Can absolutely recommend this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henco S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Heerlik, gerieflik en vriendelik. Dit was 'n heerlike verblyfervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beslis 'n herbesoek werd! Ons het heerlik gebly. Die Cottage is gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Geen moeite is ontsien om ons verblyf baie aangenaam te maak nie. Dit is stapafstand van die see. Die gashere is vriendelik en het ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Will stay there again. Comfortable, clean, cosy and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Oulike blyplek in 'n rustige en stil omgewing, naby die see. Ons het baie lekker gebly by Lulu's Cottage. Dis waarde vir geld en ook 'n baie netjiese plekkie. Die egpaar het ons baie vriendelik ontvang en ons sommer tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lavenia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netjies, rustig. Lulu's cottage was tops. Sal Lulu's cottage enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Gordon Close, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a03075bc1570ba566731df19c4122f1b808909fd768a88c1fd06a7f7fc51dcfae3e924261be720a5a4b9c470f2e02a84e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 36 Gordon Close Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369783712109 21.435350990178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang