Successfully reported
+8

Lulu's Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Gordon Close, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lulu's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel naby die hoofstrand in Stilbaai. Stilbaai is 'n lieflike kusdorpie op die bekende Tuinroete, en bied maklike toegang tot die N2-hoofweg.

Lulu's Cottage kan tot 2 volwassenes akkommodeer en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, mikro-oond, 'n ketel en 'n yskas-vrieskas. Die leefarea het 'n TV met DStv. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mara S
Besigheidsreis
5.0
Beste akkommodasie en gasvrou. Beste, vriendelikste gasvrou ooit, so ook die diens onverbeterlik. Die eenheid was ongelooflik skoon en goed toegerus e...
Sien meer
Jul 2025
Barend G
Saam met lewensmaat
5.0
Kort 3 dag wegbreek na Stilbaai. Heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars. Skoon akkommodasie naby die see en goeie restaurante.
Mei 2025
Ashley J
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, comfortable, breathtaking and good value. Lulu's cottage was above expectation. A friendly hostess and a comfortable cottage ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Lydia B
Saam met lewensmaat
5.0
Santie en Ian is goeie gashere. Lekker gebly, beveel die eenheid beslis aan. Santie en Ian het ons vriendelik ontvang en ons onmiddellik tuis gevoel. ...
Sien meer
Mrt 2025
Harald S
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice place and lovely owners. Fantastic place. Can absolutely recommend this.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 36 Gordon Close, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lulu's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Gordon Close, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a03075bc1570ba566731df19c4122f1b808909fd768a88c1fd06a7f7fc51dcfae3e924261be720a5a4b9c470f2e02a84e5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 36 Gordon Close Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369783712109 21.435350990178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang