Lush Hideaway Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Pillans Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lush Hideaway Garden Cottage is 'n bekoorlike rustieke semi-losstaande Victoriaanse kothuis in die rustige hartjie van Rosebank, Kaapstad.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Gaste kan 'n ruim sitarea geniet wat versier is met groot erkers, hoë plafonne, houtvloere en 'n pragtige kaggel. Die volledig toegeruste kombuis bied geriewe vir selfsorg, insluitend 'n stoof, wasmasjien, oond, yskas en mikrogolf, asook eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike sitplek in.
Buite kyk 'n pragtige Victoriaanse 'stoep' uit oor 'n tuin, wat 'n ideale plek bied vir ontspanning na 'n dag van Kaapstad verken. Die kothuis is gerieflik geleë naby gewilde strande, Tafelberg-staproetes, en stapafstand van openbare vervoer en restaurante af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Pillans Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Lush Hideaway Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Pillans Road, Rosebank, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang