Successfully reported
+15

Lushof Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lusthof Gasteplaas bied gerieflike verblyf net 5 km buite Northam.

Daar is 28 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste. Al die eenhede is in die rustige bosveld geleë en is omring deur voëllewe. Al die eenhede het gemaklike enkelbeddens en en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar. Wasdienste is beskikbaar indien nodig. Daar is ook restaurantgeriewe.

Gaste wat hier in Northam kom kuier kan hulle ook 'n besoek aan Marakele Nasionale Park en die Waterberg of Pilanesbegr Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo
  • Gaste dink Lushof Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 63, Wildebeeslaagte, Northam, 2526, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZEEP4RTUyBDF11wg2rTeGx86PRIBUpzEnsOSS0Av9JHPbxCOF7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Plot 63 Wildebeeslaagte 2526 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.984694444444 27.249305555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang